Video: Thuli Madonsela se weergawe van Miley se “Wrecking Ball”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Thuli Madonsela, openbare beskermer, spog nou ook met haar eie weergawe van Miley Cyrus se “Wrecking Ball”-musiekvideo.

ZANews het ‘n video op YouTube gelaai waar Madonsela as ‘n pop uitgebeeld word en sing oor haar bekommernisse rakende die Nkandla-sage.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

ben ·

Madonsela behoort met volle vrywaring toegelaat te word om die hele sak adders & basiliske op die tafel uit te skud soat die agbares in detail kan verslagdoen oor 2007 en ‘n paar ander sake. of hoe werk die grodwet

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.