Video: Toertjies met tafeltennisballetjies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Andrew Borys en sy vriend, Sung Woo Baek van BBsDoingNothing doen ongelooflike toertjies in hierdie video met tafeltennisballetjies.

Hulle gooi die balletjies oor verskillende afstande in plastiekkoppies en probeer selfs ingewikkelde hoppatrone.

Dis nie duidelik hoe lank dit die ouens geneem het om die toertjies perfek uit te voer nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.