[Video] ‘Toor’ met ʼn strooitjie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Jy kan die ster van die volgende partytjie wees as jy dié eenvoudige “toorkunsie” kan vervolmaak.

DaveHax wys jou hoe om ʼn strooitjie op te sny en dan weer aan mekaar te “toor”, en hoe om ʼn strooitjie, asof uit die niet, uit jou hand te laat verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.