Video: Trek ‘n perfekte sirkel met jou vryhand!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Dié video wys jou ‘n eenvoudige tegniek hoe om telkens ‘n perfekte sirkel met jou vryhand te trek.

Die video is die afgelope vyf dae reeds meer as 2.7 miljoen keer gekyk.

Die gebruiker DaveHax laai allerhande interessante en handige wenke op YouTube. Klik hier om ander video’s op sy kanaal te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.