Video: Trok “spring” oor F1-motor

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

EMC en Lotus het die Guiness-wêreldrekord gebreek met ʼn toertjie waar ʼn vragmotor oor ʼn Formule 1-motor “spring”.

Die video is Vrydag op YouTube gelaai en is reeds meer as 2,3 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.