Die video volg onderaan die berig. Tyrone Wells, ʼn sanger en liedjieskrywer, het die perfekte manier gekry om sy babadogtertjie telkemale te troos as sy huil.
Sodra haar huilklanke skreeklanke word, dan gryp Wells sy kitaar en sing sy lied “Beautiful Girl, Beautiful World”. Die resultaat? Loer gerus na die video.
Die video is reeds in September 2012 op YouTube gelaai.