Video: Trop help olifantkalfie wat omval

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hierdie aangrypende video wys hoe ʼn trop olifante dadelik naderstaan nadat ʼn kalfie in die pad omgeval het.

Die video is in die Krugerwildtuin verfilm en deur die gebruiker Kruger Sightings op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

CHRISTA ·

Dis wonderlik! Net jammer ons mensdom kan nie so saamstaan om mekaar te help nie!!

Berhalet Beukes ·

Ongelooflik! Dit het pas ‘n glimlag in my dag gesit!

senet ·

Wonderlike!!!! Ons mense se lewens kon ook soveel meer beteken het, as ons menslike natuur ook so was!!!

Theresa ·

Ag dis dierbaar. Nou hoekom het dit gebeur? Het die olifantjie nou regtig “omgeval” of was hy nou net soos ‘n stout kind? Ha ha. Shame, dalk het hy nog nie ontbyt gehad nie. Sweet!!!

Debbie ·

Hoe wonderlik is ons diere-ryk darem nie….. dit het sommer trane in my oe gesit en my dag gemaak.

Kiti ·

haha ek dink hy het ‘n outydse 2-jarige-tantrum gegooi ;) Sou wat wou gee om die storie agter dit te weet.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.