Video: Trop leeus val buffel aan

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Riaan Ferreira het ʼn video aan die YouTube-gebruiker, Kruger Sightings, gestuur waar ʼn trop leeus ʼn buffel aanval.

Die buffel slinger die leeu in ʼn stadium deur die lug.

Die toeriste moes ongelukkig die hek haal voor sluitingstyd en kon nie die einde verfilm nie.

Die video is op die S28 naby aan Krokodilbrug in die Kruger-wildtuin afgeneem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.