Video: Troue gaan voort al is rok gesteel

Die video volg onderaan die berig. Ure voordat die 23-jarige Amanda [van onbekend] moes trou, is haar trourok ter waarde van $6 000 (bykans R60 000) uit ‘n motor gesteel.

Sy het dadelik die polisie in Amerika se noodnommer, 911, geskakel om die misdaad aan te meld. Candice, die 911-operateur, is 18 maande vantevore getroud en het Amanda gevra watter nommer sy dra. Die twee vroue dra gelukkig dieselfde grootte en sy kon Candice se rok leen. Die vrou wat die rok gesteel het, is nog nie aangekeer nie.
video platformvideo managementvideo solutionsvideo player

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.