Video: Tuingereedskap – Só skep jy orde

Suzelle

Foto: Skermskoot uit die video

Suzelle DIY het so pas ʼn nuwe video vrygestel! In dié video wys sy jou hoe om jou tuingereedskap op ʼn kreatiewe manier netjies bymekaar te hou. Vroulief sal maar te dankbaar wees, en dit sal ook jou tuinmakery sommer baie vergemaklik.

Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haarFacebook-blad.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.