Video: Twee gaan 3 000km stap, rommel optel

Twee Suid-Afrikaanse avonturiers is keelvol vir die land se rommelprobleem en het besluit om die probleem te voet te takel. Michael Barretta en Camilla Howard gaan in Oktober ‘n groot staptog begin om bewusmaking oor rommel te skep. Hulle beplan om 3 000km in sewe maande af te lê.

Die video is deur eNuus vervaardig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.