‘n Video van twee kangaroes wat mekaar in ‘n buurt in Australië gepak het, is baie gewild op sosiale media.
Dit is nie duidelik waaroor die twee diere baklei nie.
Die video, wat deur die gebruiker Rodney Langham op YouTube gelaai is, is die afgelope week reeds meer as 2 miljoen keer gekyk.
Daar is seker ‘n nuwe “Kangavrou” in die woonbuurt