Slegs ongeveer een persent van mense is van nature dubbelhandig, en dié Japannese kunstenaar is ongetwyfeld een van hulle.
In die onderstaande video teken Toru twee verskillende gesigte met albei hande terselfdertyd.
Volg Toru op Instagram

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Hy is baie talentvol fantasties ek kan nie eens n stokmannetjie teken nie !!! En my van is Art!!!!