Video: Twee skilderye terselfdertyd

Toru besig met die twee gesigte (Foto: Toru, Instagram)

Toru besig met die twee gesigte (Foto: Toru, Instagram)

Slegs ongeveer een persent van mense is van nature dubbelhandig, en dié Japannese kunstenaar is ongetwyfeld een van hulle.

In die onderstaande video teken Toru twee verskillende gesigte met albei hande terselfdertyd.

Volg Toru op Instagram

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Denise ·

Hy is baie talentvol fantasties ek kan nie eens n stokmannetjie teken nie !!! En my van is Art!!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.