[Video] Twee vriende, een fliekkaartjie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Twee vriende het onlangs ʼn lewenslange droom bewaarheid: om saam in een stel klere in ʼn fliekteater in te sluip.

Die gewilde YouTube-gebruiker Bo Johnson en sy vriend, Matthew, het klomp verskillende posisies uitprobeer, totdat hulle uiteindelik die regte een gekry het.

Die video van die twee se avontuur is binne vier dae reeds meer as 2.7 miljoen op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

BoereBikerBaby ·

Opinie, dit is seker so.. maar dt het my laat lag, kinders sal kinders bly. Los die kinders dat hulle hulself vermaak. Ons almal was maar stout toe ons klein was, en gewoonlik as ons stout was, was dit baie pret!

Ek speel en is net so stout saam my seuns… Soms net die ernstighede een kant toe skuif en bietjie “lewe”

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.