Video: Tweeling maak hul pa se nies na

Beeldmateriaal van ‘n tweeling wat hul pa hoor nies, en dan die geluid namaak, het sosiale netwerke gaande.

Die video, wat deur die gebruiker Twinnerwinners op YouTube gelaai is, is reeds meer as 2 500 000 keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.