Video: Uit die hemel tot in ‘n varkhok

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Videokamera wat uit ʼn valskermspringvliegtuig geval het, is agt maande later in ʼn varkhok opgespoor.

“Die kamera het op my erf in my varkhok beland,” het die gebruiker Mia Munselle, gesê. “Hier is die beeldmateriaal.”

Die video is die afgelope vyf dae reeds meer as 6 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.