[Video] Van kurkdroog tot massa water

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video op Facebook wat wys hoe die Limpoporivier afkom, is baie gewild op sosiale media.

Hillstone Lodge in Alldays, Limpopo, het Vrydag die video op Facebook gelaai wat wys hoe ʼn stuk droë grond in ʼn rivier verander.

Die Hillsone Lodge het in die kommentaar verduidelik die Motloutse-rivier in Botswana het vinnig afgekom.

“Amper was die kameraman in Mosambiek!” skerts hulle.

Só het d Limpopo gister afgekom. Amper, amper was d "kameraman" nou in Mosambiek

Posted by Hillstone Lodge on Friday, November 20, 2015

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Tania ·

Dit is ‘n mooi gesig, veral in aggeneem die droogte. Die kameraman op die regte tyd op die regte plek. Dankie dat jy dit met ons deel. Hoop die rivier is steeds vloeiend

Coeta ·

Daai ou het so bitter amper sy laaste video geneem, dis was sekondes. Dis lyk dalk vir die leek asof daai bietjie water niks is nie, maar laat ek jou vertel, jong manne wat sterk is het in sulke rivier water wat afkom hulle lewens verloor. Baie dankbaar oor die reen, die gesig is pragtig, dankie vir die video.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.