Video: Van lekker lag…

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die gebruiker CutiesNFuzzies het ‘n video op YouTube gelaai van kinders wat té opgewonde raak of bietjie lomp op hulle voete is. Dit is bietjie lag by die traan…

Al die ouers het self die video’s ingestuur en bevestig dat die kinders nie seergekry het nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.