[Video] Vang ʼn perdeby só

Foto: Skermskoot van die video

Foto: Skermskoot van die video

Met die aankoms van lente gaan daar sekerlik meer tyd buite bestee word. Pieknieks in die veld of roomys langs die swembad is maar net ʼn paar van die goed waarna ’n mens kan uitsien. Soos wat die seisoen draai begin diere en insekte ook meer aktief raak. Bye en perdebye is baie lief om mense te volg in dié tyd – veral as daar ietsie soets naby is. Hierdie video wys jou ʼn maklike manier om dié insekte te vang sonder om jouself (of hulle) te beseer.

Besoek gerus Dave Hax se kanaal op Youtube.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.