[Video] Vergeet van ‘Superman’ – kyk vir super-pa!

Beste-pa

Foto: Skermskoot uit die video

Dis nie net ma’s wat ’n “sesde sintuig” het nie. Hierdie video wys waarom pa’s ons helde en soms lewensredders is.

 

https://youtu.be/q2tidGTWcrs

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Jenny Thom ·

Goeie genugtig, maar dit is waarlik parate pappas. Baie geluk jul manne, jul her werklik baie lelike ongelukke verhoed, alle eer aan ABBA Vader en Genade van Bo, Hy wie jul sulke verskerpte sesde sintuie gegee het.

Johann Marx ·

Ons doen dit met liefde. Nie een keer nie…..baie kere. Nie net as hulle klein is nie….altyd. Nie net met ‘n sesde sintuig nie….maar met genade. Want ons het gekies om Pa’s te wees……Dis die beste job in die hele wêreld.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.