Die video volg onderaan die berig. M.A. Rosko, ‘n verslaggewer van Fox 9 News, het tydens ‘n regstreekse uitsending op ‘n yskaatsbaan in Minnesota, Amerika, geval.
Rosko was by die John Rose Minnesota Oval in Roseville, Minnesota, toe sy op die ys gegly en geval het. Sy het, sonder om te huiwer, opgestaan en met haar berig voortgegaan asof niks gebeur het nie.
Vertel ons gerus van jou grootste verleentheid!
http://youtu.be/FgXehRW0ua8