Video: Verwaarloosde eende swem vir die eerste keer

Twee dosyn eende wat onlangs gered is, het vir die eerste keer gaan swem.

Die eende het jare lank in hokke gebly waar hulle nie voldoende water of voedsel gekry het nie. Die video is deur WoodstockSanctuary op YouTube gelaai. Woodstock Farm Animal Sanctuary is deur die bekroonde regisseur Doug Abel (van onder meer 30 Rock) en sy vrou Jenny Brown gestig.

Klik hier om meer oor die eende te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.