Video: Verwarde vrou by vulstasie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Beeldmateriaal van ʼn vrou wat vier keer sukkel om haar motor reg te parkeer by ʼn vulstasie, is die afgelope twee weke reeds meer as 12 miljoen keer op YouTube gekyk.

Die vrou sukkel om die motor só te parkeer dat dit maklik is om petrol in te gooi. Die gebruiker Kunal Lakhani het die kringtelevisiebeeldmateriaal van die vulstasie op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

SNEL ·

Hartseer dat ander n lekker lag kan kry van ander se foute, en dat hulle ook altyd dink almal is met dieselfde IK geskape. Het ons almal nie al dom of simple goed gedoen nie, miskien het hierdie vrou meer probleme in haar lewe as wat sy kan hanteer en dit oorheers haar gedagtes. Nou moet sy agterkom sy is n belag op YouTube. Ek kry haar eerder jammer, want mense sal eerder lag as geduldig n handjie te gaan gee.

Jan ·

Snel, kry ‘n lewe !!!!!!! Ek is seker die vrou gaan ook nog lekker in die toekoms lag oor haar dommigheid, net soos wat ons ook lag oor stupid dinge wat ons in die verlede aangevang het!

Kotie ·

SNEL . ” Nou moet sy agterkom sy is n belag op YouTube.” Wat is ‘n “belag”? Wou jy dalk sê sy is uitgelag op …..?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.