As jy al ooit plaknotas (“sticky notes”) gebruik het, weet jy dit kan vreeslik omkrul – hierdie video wys jou hoe om só omkrullery te verhoed en boonop die plakbaarheid te verhoog.
Meeste mense trek die papiertjies van die oopkant na die plakkant af, maar volgens dié video moet jy die notapapiertjie saam met die plakkant afskeur.
https://youtu.be/DpXqhO7VwSs
Dit werk!