Video: Vetties in die wildtuin

Rollin’ Safari is ‘n reeks animasie-video’s wat wys hoe oorgewig wilde diere in hul natuurlike habitat poog om prooi in die hande te kry.

Die video’s is deur studente by Filmakademie Baden-Wuerttemberg in Ludwigsburg, Duitsland ontwikkel en word gebruik om die internasionale rolprentfees van Animated Film en Film and Media Exchange te bemark. Elke video is al meer as 200 000 keer gesien.

Die vier video’s volg:




ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.