Video: Vier mans, een klavier

piano guys 2Die video volg onderaan die berig. Die Piano Guys het, in die lig van die naderende feesseisoen, ʼn video van hul vertolking van “Herders op die ope velde” op YouTube gelaai.

Paul Anderson, Jon Schmidt, Al van der Beek en Steven Sharp Nelson laat kykers verstom met hul vertoning.

Die video is die afgelope vyf dae reeds meer as 1.7 miljoen keer gekyk.

Klik hier om nog van hul video’s te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.