Video: Vierjarige kraai van plesier in vliegtuig

Skermskoot in die video

Skermskoot in die video

Raphael Langumier, ʼn professionele vlieënier van Kanada, se vierjarige dogtertjie Léa het al ʼn paar keer saam met hom gaan vlieg, maar dit is die eerste keer wat hy toertjies saam met haar uitvoer.

Léa is stewig vasgegordel, maar sy kraai van plesier elke keer wat die vliegtuig in die rondte rol.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.