ʼn Blue Angels-vlieënier het verlede Saterdag tydens ʼn lugskou só laag oor die strand verbygevlieg, dat gazebo’s en strandsambrele doer getrek het.
Jason Neeley was op die strand tydens die Pensacola-lugskou in Florida en het dié video op YouTube gelaai.
Die video is binne vyf dae byna 3 miljoen keer gekyk.
ek is bly om te sien die mense lag ten minste daaroor ….