Video: Voëltjie gebruik broodjie om vis te vang

Butorides striata (groenrugreier)

Die groenrugreier in dié video is voorwaar baie slim.

Die butorides striata (groenrugreier) eet hoofsaaklik klein vissies, paddas en waterinsekte. Hulle maak soms van aas gebruik om vis te vang. Hulle sal ook ‘n veertjie of blaartjie versigtig op die wateroppervlak neersit en vang nuuskierige visse só.

Die gebruiker MrBeemBom het dié merkwaardige video op YouTube gelaai:
http://youtu.be/uBuPiC3ArL8

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.