Die butorides striata (groenrugreier) eet hoofsaaklik klein vissies, paddas en waterinsekte. Hulle maak soms van aas gebruik om vis te vang. Hulle sal ook ‘n veertjie of blaartjie versigtig op die wateroppervlak neersit en vang nuuskierige visse só.
Die gebruiker MrBeemBom het dié merkwaardige video op YouTube gelaai:
http://youtu.be/uBuPiC3ArL8