Video: Voorkom dat jou avo’s verbruin!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Avokado’s word baie vinnig bruin indien mens dit nie dadelik eet nie.

Brent Rose van about.com verduidelik in hierdie video wat jy moet doen om te voorkom dat jy die helfte van die avokado moet weggooi!

Klik hier om meer te lees.
http://youtu.be/ILpWk8A3UQQ

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.