Video: Vreemde trougeskenk ʼn treffer op sosiale media

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van trougaste wat elkeen ʼn teugie “Fireball Cinnamon Whisky” neem, is ʼn treffer op sosiale media.

Die Reddit-gebruiker Drowsy_jimmy het besluit om dié video vir sy vriende, Brian en Allie, as hul trougeskenk te gee.

Die video is sedert 27 Oktober reeds meer as 2.1 miljoen keer op YouTube gekyk.

Drowsy_jimmy het ʼn GoPro-kamera aan die bottel vasgemaak en dit begin rondstuur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.