Video: Vriende by ramparty oortuig hom hy gaan ‘bungee’

Die video volg onderaan die berig. Oivin Vabo, ʼn voornemende bruidegom, se vriende het hom by sy ramparty oortuig dat hy – geblinddoek – met ʼn reksprong van ʼn ou brug gaan afspring.

Ondanks die feit dat Vabo aan hoogtevrees lei, het hy tóg die sprong gemaak, binne-in ʼn kinderswembadjie in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.