Video: Vrou rol voertuig tydens rybewystoets

Die video volg onderaan die berig. ʼn Vrou van Suid-Korea het moontlik in ʼn rekordtyd haar bestuurslisensietoets gedruip toe sy die motor, sewe sekondes nadat sy met haar toets begin het, gerol het.

“O mapstieks, wat doen ons nou?” het sy glo geskree toe die motor uiteindelik tot stilstand kom.
“Dis hoekom ek vir jou gesê het om rem te trap,” het die instrukteur geantwoord. “Wat het jy getrap? Ek gaan mal word, klim uit die kar uit!”

http://youtu.be/1Molu2DXafk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.