Video: Vrou soen leeus

Juhi Agrawal, wat jaarliks as vrywilliger by Cheetah Experience in Bloemfontein werk, het onlangs ‘n paar mannetjiesleeus gesoen.

Cheetah Experience versorg onder andere jagluiperds en leeus. Klik hier om ‘n video te sien waar Agrawal by ‘n slapende jagluiperd lê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.