Video: Vuurwerkvertoning 2013

Talle stede het wêreldwyd groot byeenkomste gereël en die skare met vuurwerkvertonings vermaak om die nuwe jaar te verwelkom.

BBC het dié video op YouTube gelaai van die indrukwekkende vuurwerkvertoning Maandagaand in Londen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.