Video: Vyf handige kombuiswenke

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hierdie video bied vyf baie handige wenke wat jy in jou kombuis kan gebruik: maak jou eie pastahouer of keer dat die pot oorkook! Kyk ook hoe jy jou resepteboek maklik kan oophou.

Die gebruiker DaveHax se video’s oor eenvoudige wenke is baie gewild op YouTube. Klik gerus hier om by sy kanaal aan te sluit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.