Video: Vyf mans, een klavier

Die Piano Guys het die wêreld gaande met dié video, waar vyf mans op een vleuelklavier musiek maak.

Hulle speel “What makes you beautiful” deur One Direction. Die Piano Guys word gereeld vir hul kreatiewe en inspirerende werk bekroon, en in dié video beïndruk hulle die gehoor selfs meer. Die video is op 18 Julie deur Piano Guys op YouTube gelaai en is reeds meer as 7.8 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.