Video: Waaghals jaag instrukteurs skrik op die lyf

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

ʼn Video van ʼn waaghals wat motorbestuurinstrukteurs die skrik op die lyf jaag, is die afgelope 10 dae al meer as 25 miljoen keer op YouTube gekyk.

ʼn Bestuurskool het die gebruiker maxman.tv genader en gesê hulle wil die instrukteurs op hul eerste dag bietjie “skrik maak”.

ʼn Professionele waaghalsbestuurder het ingestem en sy het soos ʼn verskrikte tiener by die bestuurskool opgedaag. Sy gee dan ook die eerste paar minute voor dat sy nie kan bestuur nie, totdat sy uiteindelik vet gee – met komiese gevolge!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.