[Video] Wanneer elektronika jou in die steek laat…

Skermskoot uit een van die video's

Skermskoot uit een van die video’s

Canon het sopas ʼn nuwe reeks humoristiese advertensies vrygestel wat sy klante probeer oortuig dat elektronika mens soms in die steek kan laat.

Die reeks advertensies, getiteld “Never again”, begin telkens met ʼn persoon wat by ʼn Canon Pixma-drukker staan en ʼn dokument uitdruk en dan sê: “Never again”. Die persoon dink dan terug aan ʼn gebeurtenis waar elektronika hulle in die steek gelaat het.
https://youtu.be/_iSkhiUHzME
https://youtu.be/rOAiO7Q25Ng
https://youtu.be/f_urb9p9p6c
https://youtu.be/o6ZtrUTjMng
https://youtu.be/Fmle8852VZ0
https://youtu.be/Ba4vAwF1rso

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.