Al ooit gewonder hoe dit sal lyk as mens 6 000 vuurhoutjies langs mekaar sou pak en een aansteek?
Die YouTube-gebruiker HTD het 6 000 vuurhoutjies in ʼn vierkant gepak, een aan die brand gesteek en ʼn video van die kettingreaksie geneem. Dié video is binne twee weke reeds byna 17 miljoen keer op YouTube gekyk.
(Moet dit asseblief nie by jou huis of enige ander plek probeer waar ‘n brand kan ontstaan nie)
https://youtu.be/BACQc9f6pGs
Moet ook nie op n houttafel dit brand nie, soos in video