Melanie Raccoon is dalk die slimste wasbeer ter wêreld.
Melanie kan fietsry, ʼn trapfiets bestuur, ʼn toilet spoel en ʼn speelgoedwinkelwaentjie rondstoot.
Sy het haar eie YouTube-kanaal waar sy met haar toertjies spog.
Sy bly in Engeland saam met haar Amerikaans-gebore eienaar, Kimberly Unger.
Lees meer: Daily Mail
Ek is baie gelukkig om Maroela se tydskrif te kan geniet. Baie dankie.