Video: Wat gebeur as jy Coke kook

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Russiese YouTube-gebruiker, Taras Kulakov, wou weet wat is in ‘n botteltjie Coca-Cola, en het dit gekook.

Die video is die afgelope vier dae reeds bykans 7 miljoen keer gekyk.

Klik hier om sy YouTube-kanaal te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

diana ·

My man is ‘n diabeet en drink soms tot 4-6liter ‘n dag……. Hyt al oor die 20kg verloor en word steeds maerder. Laat my nou wonder of die Gemors nie die oorsaak is van sy diabetes nie…….. En hy wil nie luister nie. So rook hy ook tot 50 sigarette +

diana ·

My man is ‘n diabeet en drink soms tot 4-6liter ‘n dag……. Hyt al oor die 20kg verloor en word steeds maerder. Laat my nou wonder of die Gemors nie die oorsaak is van sy diabetes nie…….. En hy wil nie luister nie. So rook hy ook tot 50 sigarette + per dag

hans ·

all of a sudden there is much more sugar than the original coke..hahaha BULL man

hans ·

all of a sudden there is much more sugar than the original coke..hahaha BULL man

Canned Phantom ·

Ok dit was nou die Coke. Doen nou ‘n kontrole eksperiment met Fanta, Pepsi en die ander bekende koeldranke en vrugtesappe.. Coke, en al die ander koue drankies is ewe gevaarlik of ewe veilig. Dis wanneer jy dit begin misbruik wat dit jou gaan skade berokken. Selfs te veel vrugtesap is nie gesond nie. In Suid Afrika is dit egter die laaste ding waaroor jy jou hoef te bekommer. Jy het ‘n groter kans om deur misdaad dood te gaan as Coke. :-)

Nardus du preez ·

Ag hoera vir Canned Phantom selfs as jy kraanwater kook bly daar onsuiwerhede agter en melk en en ens….dis mos `n feit as jy enige iets kook bly daar `n dik moesh agter.Suiwer wetenskap.

Nardus du preez ·

Ag hoera vir Canned Phantom selfs as jy kraanwater kook bly daar onsuiwerhede agter en melk en en ens….dis mos `n feit as jy enige iets kook bly daar `n dik moesh agter.Suiwer wetenskap.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.