Video: Wat gebeur as jy Coke kook

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Russiese YouTube-gebruiker, Taras Kulakov, wou weet wat is in ‘n botteltjie Coca-Cola, en het dit gekook.

Die video is die afgelope vier dae reeds bykans 7 miljoen keer gekyk.

Klik hier om sy YouTube-kanaal te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

9 Kommentare

jongste oudste gewildste
Frances

Soooo lucky I don’t drink coke!!!!

diana

My man is ‘n diabeet en drink soms tot 4-6liter ‘n dag……. Hyt al oor die 20kg verloor en word steeds maerder. Laat my nou wonder of die Gemors nie die oorsaak is van sy diabetes nie…….. En hy wil nie luister nie. So rook hy ook tot 50 sigarette +

diana

My man is ‘n diabeet en drink soms tot 4-6liter ‘n dag……. Hyt al oor die 20kg verloor en word steeds maerder. Laat my nou wonder of die Gemors nie die oorsaak is van sy diabetes nie…….. En hy wil nie luister nie. So rook hy ook tot 50 sigarette + per dag

AmY

Sjoe, dankie tog ek het daai drankie gelos.

hans

all of a sudden there is much more sugar than the original coke..hahaha BULL man