Video: Wat gebeur wanneer apies nie dieselfde betaling ontvang nie?

Frans de Waal, ‘n professor in primaatgedrag by Emory-universiteit in Amerika, wys in dié video wat gebeur wanneer twee capuchin-apies nie dieselfde betaling ontvang nie.

Nadat die apies ‘n klippie as betaling ontvang, kry die apie links ‘n komkommer. Maar wanneer hy sien dat die apie aan die regterkant druiwe ontvang, is hy baie ontsteld en verwerp sy betaling.

Die video is ‘n uittreksel uit De Waal se toespraak by TEDxPeachtree: “Morele gedrag by diere”. Klik hier om die volledige toespraak te hoor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.