[Video] Wenke vir jou kind se rugsak

Suzelle DIY. Foto: Skermskoot uit die video

Suzelle DIY. Foto: Skermskoot uit die video

Met die nuwe skooljaar wat aanbreek, gee Suzelle DIY ʼn paar nuttige wenke vir jou kind se rugsak.

Oudergewoonte het dié slimkop ʼn hele rits oulike maniere bedink om jou kind se toebroodjies te pak, ou CD-kassies op nuttige maniere te gebruik, altyd ʼn waterbottel byderhand te hê en hoe om te verseker dat jou kind se penne en potlode nooit weer wegraak nie.

Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haar Facebook-blad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.