Video: Wêreld se vinnigste sportmotor

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Hennessey Venom GT is nou die vinnigste tweesitplek-sportmotor in die wêreld nadat ʼn topsnelheid van 435.31 km/h op die aanloopbaan by 5 km lange Kennedy-ruimtesentrum se aanloopbaan behaal is.

Brian Smith het dié rekord binne 3.8 km opgestel en die res van die aanloopbaan gebruik om tot stilstand te kom.

Die Bugatti Veyron Super Sport het vroeër die rekord gehou met ʼn topsnelheid van 434.29 km/h.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.