[Video] Wie het die kolwyntjie geëet?

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn seuntjie met ʼn blou mond wat ontken dat hy ʼn kolwyntjie geëet het, is binne vyf dae meer as 1 miljoen keer op YouTube gekyk.

Dave T. Koenig het die video opgelaai. “Hulle het gratis blou kolwyntjies ter ere van die New York Giants uitgedeel. Ek is nog steeds nie seker of my seuntjie een gekry het nie,” skerts hy in die byskrif.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.