Die gebruiker Kruger Sightings het ‘n video op YouTube gelaai van ‘n wildehond wat sy eie weerkaatsing in ‘n motor se deur bestudeer.
Die wildehond is aanvanklik eers verras oor die “nuwe” lid van die trop voordat hy belangstelling verloor.
Die video is in die Kruger-wildtuin opgeneem.
Soms dink ek diere is baie meer intelligent as mense!
Die twee mambas veg nie maar is inderdaad
besig om mekaar die hof te maak en te paar.
Ladybug,
Jy is heeltemal korrek. Verstommend is die getrouheid van ‘n dier,
ook sy liefde, lojaliteit en gehoorsaamheid. Terselfdertyd is die wreedheid
van die mens net so verstommend!